Posted by: Elsies | April 8, 2009

Dankie…

Ek wil net graag as ‘n ouer,die hoof en personeel bedank vir hulle toewyding en ondersteuning van ons kinders en hulle ‘n rustige vakansie toewens,ons hoop hulle kom almal veilig en uitgerus terug.

Ons is dankbaar dat ons kinders in diè atmosfeer en omgewing onderrig word en bevoorreg om gehalte opvoeders te kan hê.

Dankie.

Karel Bothma
26/03/2009


Responses

  1. Wil net ouers bewus maak om onder kinders se aandag te bring dat daar in die skool se omgewing ‘n jong man van omtrent 20 is wat selfone en geld by kinders afneem. Dit het gister met my seun in Mimosa Straat gebeur. Gelukkig het hy niks by hom gehad nie en het hy vinnig na ‘n hek toe gestap. Weet van een van Hoerskool Elspark se leerlinge wat met ‘n mes gedreig was deur dieselfde beskryfde persoon. Asb. wees op die uitkyk en maak kinders bewus om eerder in groepies saam te stap of om meer oplettend te wees indien hulle alleen stap.

    Groete

    Yvette Ferreira


Lewer kommentaar

Kategorieë