Posted by: Elsies | Maart 23, 2010

Veilige straat – baie dankie!

Van ons ouers se kant af wil ons net baie dankie sê vir:

Mnr. Gericke vir die groot, oranje ‘cones’  wat aangeskaf is;
Vir die grondpersoneel wat dit al vroeg uitsit;

Baie dankie aan die ouers dat julle die verkeersreëls so getrou nakom en ons kinders veilig hou.

Dankie aan die padpatrollie seuns en dogters, wat al vroeg op hulle plekke staan.

Dankie aan Laerskool Elspark wat aandag aan die saak gegee het en sorg dat ons kinders veilig is.


Responses

  1. Ja, baie dankie aan die skool en die leerlinge wat die reels gehoorsaam, maar wat ons ouers? Was n paarkeer vroeg oggend by die skool asook in die middae, en dit is vestommend om te sien dat party ouers net mooi niks voel vir die Nasionale Padverkeers Wet nie. Wat my nog onstel is dat lede van die CPF hulle glad nie eens aan die reels stuur nie, en parkeer sommer oor n geen parkeer area. Dit laat n mens dan wonder hoe kan ons as ouers verwag ons kinders moet reels in die algemeen gehoorsaam, as ons nie eers padreels by n skool kan gehoorsaam nie.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: