Posted by: Elsies | Oktober 21, 2009

G.R.O.E.N.

Jacques van GROEN,

Laerskool Elspark maak elke jaar tuin mooi op Lentedag!

Laerskool Elspark maak elke jaar tuin mooi op Lentedag!

Ek stem saam dit is nog makliker in die somer… daar is skole wat Groen projekte het en meer as R100 000 per jaar vir hulle skole insamel.

Deur te begin by die grondlegginsfase en net 4 boksies in die klasse te hou wat Groen geverf is kan mens klaar daar al reeds die saaidjie plant.  Plastiek, papier, glas en dan een vir blikke.

Ons moet ons local mense betrek en kyk hoe mens dan te werk gaan en dit opgehaal kry sodat dit vir ons skool ‘n inkomste kan inbring, maar die mees belangrikste ook bewuswording by ons kinders vrystel wat dit dan weer aan hulle gesinne kan oordra en weldrae het ons net GROEN ouers!!!!!!!!!

Kom nou Elsies hoe lyk dit met Groen projek??? ek weet ons kan.
Ouer


Responses

  1. Dag, Elsies – nogmals baie geluk met julle uitstekende reveu verlede jaar. Ons het dit almal baie geniet, maar as ek so na ons skool gronde kyk blyk dit vir my asof ons klaar vergeet het van die boodskap wat ons uitgedrae het met die reveu, “Dont kill the world she is all we have!”. Ek doen n beroep op ons leiers en toekomstige wereldleiers vat asb die rommel strooiers vas. Kom Elsies bring julle kan en hou julle skool, omgewing, dorp en land skoon!

  2. Ja, Elsies die lekker reen het alles sommer oornag, weer mooi groen en vol kleur gemaak. Aai maar dis tog so hartseer om nog steeds rommel op ons skool gronde te sien – so kom alle Elsies – kom ons verklaar oorlog teen rommel en help so dus moeder natuur om ook weer vrylik asem te haal.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: