Posted by: Elsies | Junie 10, 2009

G R O E N

Ja, alle Elsies die winter is hier en die koue weer is glad nie lekker nie, maar dit moet ons nie verhinder om ons ongewing en skoolgronde groen en rommel vry te hou nie.
Hier is ‘n gedagte vir alle Elspark leerlinge en ouers:

G – Geen
R – Rommel
O – OpSkoolgronde
E – Elspark (Laerskool)
N – Nie !

Kom maak n verskil – groen is die nuwe generasie se erfenis!

Jacques


Responses

  1. Jacques van GROEN,
    Ek stem saam dit is nog makliker in die somer… daar is skole wat Groen projekte het en meer as R100000 per jaar vir hulle skole insamel.
    Deur te begin by die grondlegginsfase en net 4 boksies in die klasse te hou wat Groen geverf is kan mens klaar daar al reeds die saaidjie plant. Plastiek, Papier, Glas en dan een vir blikke.
    ons moet ons local mense betrek en kyk hoe mens dan te werk gaan en dit opgehaal kry sodat dit vir ons skool ‘n inkomste kan inbring maar die mees belangrikste ook bewuswording by ons kinders vrystel wat dit dan weer aan hulle gesinne kan oordra en weldrae het ons net GROEN ouers!!!!!!!!!
    Kom nou Elsies hoe lyk dit met Groen projek??? ek weet ons kan.
    Ouer

  2. Ek verstaan nie hoe ‘n kind by die huis kan aankom met ‘n item (soos ‘n tennis rakket) en dat jy as ouer nie bevraagteken waar jou kind dit gekry het nie?
    Dis nie ‘n klein item wat maklik kan weggesteek word nie.
    Kom nou ouers – wees betrokke en kyk waarmee kom jou kind huis toe. Vandag ‘n tennis rakket en more ‘n kar…..


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: