Breinvliesontsteking – wat jy moet weet!

Breinvliesontsteking

Wat jy moet weet

Breinvliesontsteking kan beskryf word as ontsteking van die lagies weefsel wat om die brein en spinale koord voorkom. Die virus-soort veroorsaak baie ongerief, maar is in die meeste gevalle nie lewensgevaarlik nie. Mense wat hieraan ly, herstel ook spoedig sonder veel nagevolge.

Die bakteriologiese-breinvliesontsteking, daarteenoor, is lewensgevaarlik en as dit nie vinnig behandel word nie kan dit tot dood lei. Hierdie soort breinvliesontsteking is ook hoogs aansteeklik.

Die siekte kan oorgedra word deur met selfs klein druppels van iemand (met breinvliesontsteking) se liggaamsvloeistowwe in aanraking te kom deur te soen, ‘n nies, hoes, eetgerei en/of sigarette te deel.

Vir hierdie definisie, simptome, behandeling en skool se benadering  Breinvliesontsteking, kyk hier …Breinvliesontsteking

Responses

  1. Ek het n tweeling suster wat die wereld vir my beteken, sy het n seuntjie van 3 jaar en 10 maande, wat moontlik breinvliedonsteking het wat my so bang maak, want ek het n jaar terug n seuntjie verloor en gun daai seer vir geen mens nie. Die seuntjie is soos my eie. Met dit wwar nou aan gaan het ek n wonderlike kerel wat n seuntjie van 9 jaar oud het James is sy naam. Hy is net gister in die hospitaal in Trichart opgeneem vir die bakterialogiese breinvliesonsteking, en is so bang dit draai uit vir die ergste. Maar ek pleid dei blood van Jesus oor hierdie 2 kinder en glo en vertrou dat Hy hulle sal gesond maak.

  2. My dogtertjie van 2 maande le nou in die hospitaal met breinvliesontsteking. Sover wag ons nog vir die kweek telling. Ek is baie bekommerd want sy is nog so klein en ons weet nog nie watter een dit is nie!

  3. Wat is die oorsaak van breinvliesontsteking?
    Watter faktore gee aanleiding daartoe?
    My dogter is in haar 7de dag van hoofpyn en die virus ontsteking was die diagnose, ek is baie bekommerd aangesien sy baie medikasie gekry het en daar nogsteeds geen verbetering is nie, inteendeel dit word erger.
    Help asb met raad ek moet dringend hulp vir haar kry.
    Susan Austin

  4. Ek kort baie dringeng `n antwoord vir die vraag.
    Wat veroorsaak breinvliesonsteking??????????? Asseblief julle dis baie dringend!!!! Dankie.

  5. Breinvliesontsteking is nie n siekte wat jy by die huis kan dokter nie. My kleinkind van 3jaar en my dogter, 21jr. het dit gehad. Albei was in die hospitaal. My kleinseun was so siek, ek was bang ons gaan hom verloor. Ek glo dat Jesus Sy hand oor albei gehou het. Daar is 2 kleuters al oorlede van breinvlies ontsteking, die een bly in Elspark, was maar 3jr en 6maande. Die ander kleuter was maar 3 jaar. Asb., indien enige iemand die simptome het, moet dit nie ligtelik opneem of self probeer dokter nie. Neem die persoon onmiddelik hospitaal toe

  6. As ek op die internet kyk dan lyk dit my daar is wel inentings teen breinvliesontsteking. Maar dit is nie so eenvoudig nie, want daar moet vasgestel word watter tipe dit is (virus of bakterie). Dit maak ‘n verskil, want die bakterie een kan ‘n inenting kry, waar die virus s’n grootendeels ingesluit word in die kinderinentings. Die beste is maar om die dokter te vra wat beskikbaar is. Sterkte!

  7. Is daar n inenting vir dit as jy op n plek is waar dit uitgebreuk het?


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

%d bloggers like this: