Posted by: Elsies | September 22, 2010

Baie dankie – Mnr Gericke

Aan die einde van nog ‘n baie besige kwartaal bedank ek graag ons ouers, personeel en kinders vir al die ongelooflik baie dinge wat in hierdie kwartaal plaasgevind het.

Ouers, dankie vir u volgehoue ondersteuning op alle terreine.  Kinders en personeel, dankie vir baie harde werk.  Wees verseker dat ek elkeen van julle opreg waardeer.

Rus lekker en pas julle op, julle is almal kosbaar vir hierdie skool.  Dankie aan ons Hemelse Vader wat elke dag in beheer van hierdie skool staan.  Mag Hy elkeen van u behoed en bewaar gedurende die vakansie en veilig laat terugkeer.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorië

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.