Goeie dag
Ek het toevalling op die net gaan rond kyk vir kosblik idees en op jul skool se webblad afgekom…. PUIK ! ! ! my woorde is min…..
Dis regtig interessant, ‘n mens weet wat aangaan in jul skool.
Heleen
(Hartenbos)
Baie dankie aan al die ouers en onderwysers wat saam aan die webblad bou – foto’s, nuus en voorstelle instuur. Julle hulp word BAIE waardeer en als help die web uitblink – hou so aan asb – julle is great!
Elsie-web
Nuutste Gesels