Posted by: Elsies | Julie 2, 2009

Ons speel skaak!

Dankie.
Ja, ons is ‘n baie oulike skool, ons is ook op twitter, nou onlangs. Ons het ‘n hele paar oulike skaakspanne, drie van hulle is sterk oppad na die Gauteng kampioenskappe.
Ons speel skaak
Kyk bietjie hoe speel hulle op ons webblad se fotogallery …
http://www.laerskoolelspark.co.za/fotogallery.html


Responses

  1. Julle het my email, stuur vir my bietjie meer detail en uitslae – enige inligting wat jul het – ek wil die naweek ‘n bloginskrywing maak tesame met skoleskaak-inligting van kinders van Upington wat in Bloemies gaan skaak speel het. Dankie!

  2. Hi – als in die haak – hoop die trek het goed gegaan! Daar is nog skaaknuus wat nog op die web moet kom – ons is ook bietjie agter. Bv. die gogtersspan het die SA’s gewen! En van ons skool alleen is daar 22 kinders gekies om in die oefengroep deel te he wat in December in die individuele SA’s gaan deelneem (deur CHESSA georganiseer). So dis als baie opwindend.
    Sterkte met die jaar-einde!
    Elsies

  3. Ek sien julle twitter-link is hier bo…dankie!

  4. Dankie vir die link! Ons het getrek in die tyd toe julle vir my die link gelos het – ek het toe jul boodskap gemis..ek sal een van die dae weer tyd he om ‘n blogentry te doen oor skole skaak (het klaar die inligting, moet net die tyd vind om dit te blog – rapporte-tyd nou vir my) dan sal ek van julle foto’s by sit en teruglink na julle. Wat is julle twitter-link? Ek sal graag op twitter na jul wil link


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorië

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.