Ek verstaan nie hoe ‘n kind by die huis kan aankom met ‘n item (soos ‘n tennis rakket) en dat jy as ouer nie bevraagteken waar jou kind dit gekry het nie? Dis nie ‘n klein item wat maklik kan weggesteek word nie. Kom nou ouers – wees betrokke en kyk waarmee kom jou kind huis toe. Vandag ‘n tennis rakket en môre ‘n kar…..
Sonja
2009/06/19 at 1:29pm
Dis waar ja, ouers moet betrokke wees, maar ons kinders self moet die verskil tussen goed en kwaad onderskei. Maar nie net artikels na die huis bring, hoevell ander artikels word nie by die skool agter gelaat nie, dan is daar ook geen navraag deur die ouers nie, so die ouers deur hulle traak -my-nie-agtig houding skep die voorbeeld wat dan uitgevoer word deur die leerder – nou wie is te blaam?
By: Jacques on February 9, 2010
at 5:49 vm